Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hunkering"(Bladsy 138)

papierdun skyfie van die maan gooi seën ruim in bakhand uit oor enkeling en ook vreemdeling wat verlangend na Bowe staar met gedagtes oor wat môre weer padlangs sal baar waar die strepiesmaan dan skaam met ‘n rooi gesig deur traan-swangerwolke loer trek naglug met geraamtevingers nuwe atlase oor onbekende môres ‘wyl die skadu’s langasem […]

… en dit was so duidelik soos daglig (al was dit in die aand) dat die seer wat ek gedink het gaan my breek het my toe skaars geraak. Jou houe en woorde en vloek op vloek op vloek het nie die eerste laag van my bestaan deurgedring nie. … en met ’n glimlag om […]

waar waterbronwoorde ontbreek en dennebosse doringsteek – ‘n digter ook wil verdwyn in eie drieankerbaai-see… ‎ ‎sal strome van hoop‎ branderbrekend spoel om weereens die woorde uit ‘n pen te voél soms moet ek net één druppel ink op jou lippe proe‎ © Francois Meyer‎

Dis nou nege jaar terug en dit voel soos gister wat ons by mammie se graf gestaan het. Ek onthou nog hoe ‘n snik deur my hart geruk het toe die mooi kis met jou menswees daarin wegsink in die grond. En ek hoor Juanita du Plessis se stem “Ek is nou in die Hemel” […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed