Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Liefde"(Bladsy 248)

Skilder Lets find a beautiful place to get lost – anon Skilder vir my jou mooiste huisie teen sandduin en brander se woel. Verf ‘n bankie reg voor die deur en voete wat swaai in die spoel. Kom sit dan by my reg langs die hunker van my lyf… na jou… Speel met jou vingers […]

Jy, my somer as herfs besluiteloos speel tussen somer en winter lag jou mond dwarsdeur die warm in my lyf, voel ek jou sny, koud deur die wande van my hart, verskans ek myself in kleurvolle onthou, wens ek die tyd loop vinnig na jou, die somer van my jaar. @Anton Kilian

ek staar na jou meesters werk geen kreatiwiteit was ingeperk jy het dit skelm vir my geskilder so perfek geskep vir my jy het my hart so goed geken die vissers wat spook met ’n net die horison in pienke gekleur oilskins weerkaats groen in die water die vissers lag so lekker oop bek en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed