Die Seisoene
Kyk die seisoene draai, die sonbesies huil, die seisoene het geruil, maar tog alles lyk alte fraai. Winter kom klop aan ons deur, alles is koud, daar’s verandering in die weer, almal is benoud. Almal se borse trek toe, almal begin hoes en proes. Uiteindelik die winter is verby, lente is hier, blomme kelk oop […]
Liewe moeder Liewe Moeder Natuur (epistel)
Liewe Moeder Natuur (epistel) orden my denke om in my handel en wandel deur die doolhof van hierdie wêreld jou skoonheid te metronoom binne die sonette waarvan jy droom … idiome vir jou te weef binne die stylfigure van jou reënwoude vleilande riviere strome watervalle ritme vir jou te komponeer binne die rympatrone van die […]
Sy is al wat ons het
Sy is al wat ons het … luister na Moeder Aarde se fluister in die morsekode van die wind haar trane miswolk in die suurreën oor die reënwoude van haar oë lees haar boodskap in die bryl-trane van die reën wanneer sy voete dwarrel-spoor oor die sand van haar dorsland hoor die sug in die […]
’n Wonder vind plaas
waar stilte stom aan die ewigheid hang vind ’n wonder plaas waar rooi-rooi duine aan hittegolwe hang vind ’n wonder plaas waar die vingers van die wind golfies teken in die sand van duineland ‘ …vind ’n wonder plaas: Uit dooie grond sien ek ’n plantjie groei’ * ——-ooo000ooo——- (* Spreuk van C.J. Langenhoven) (© […]
Desember 2022 – Samesyn projek
Liewe INKers So het 2022 haar einde bereik, aangestoom en aangeroller teen die spoed van lig. Hoe lieflik is dit, dat elkeen wat hierdie opdrag lees, deur genade nóg ‘n Kersseisoen gegun is. Mag die samesyn met familie en vriende vir julle almal tot voordeel wees. Hierdie maand, omdat dit vakansie is, is die opdrag […]
Visvang in die vlakwaters.
VISVANG IN DIE VLAKWATERS Geskryf deur Fanus Strydom 2763 woorde Die grondpad van die opstal af dam toe was vêr. Baie vêr. Maar gelukkig afdraende omtrent al die pad. Behalwe vir een vervelige, lang stuk waar dit eindeloos reguit en onophoudelik gelyk voor mens uitgestrek het. Tot by die plek wat gevoel het soos die […]
Mabula (Goud)
Mabula Mabula plek van reën jy het die droog in my uit kliprantjie en bosvallei bejeën en uitgestort voor geelmaan die rus oor my gelê en toe met kampvuur en ‘n winterkus my slapend voor die sterre teen jou hartplek vasgeseën die kind was weer gebore al het die reën ontbreek voor olifant en buffelspoor […]
van toe af
sy gesig vertrek van onthou woorde van sy pa hamer hom hulle sal ons nog vertrap slegs met hul getalle sal hulle ons oorheers sy onderbewussyn trek skeef elke gebeure van die tyd bring onaangenaamheid maak hom negatief oor alles alles wat is, was al gewees herhalende familie-trekke dieselfde konserwatiewe denke oor en oor weer […]
Oktober se blomme mooi
Oktober maand, Oktober maand dink ek my nou aan Leipoldt terug sien ek jou mooiste mooi teen die bloue lug as Jakaranda’s staan in hul perste-pers O’Leipoldt, dis jou Oktober maand die want al die blomme en heides dans ʼn wals, ʼn wals met reën se kos’bre seën is die velde vrolik en die volkies […]