Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 76)

Onverwags, maar goddelik verblywend loop jy een aand in my droom in. En ek hardloop sonder beperking in die sirkel van jou arms in. Terwyl jy my vasdruk, weet ek dis net vir ‘n wyle, wat ek by Pappa kan staan, en snikkend hoop dat my siel en my hart ‘n weg kan baan, na […]

Onthou jy nog? Ek ken nie die vreemde verre lande en stede nie my voetspore lê nie daar nie maar tussen Namibduine en weidse twagrasvlaktes met uitgestrekte bossieveld afgewissel en onder koel kameeldoringbome— Ek onthou die verkwikkende donderbuie en nataarde ruik na ‘n uitmergelende versengende hitte en muggieplae— ‘n Paar dae later stap ons hand […]

Drome Ek droom van ‘n lente waar reëndruppels pienk perskebloeisels neervlei oor sagte grond. Ek droom van sagte winde wat die lente saai met geure van laventel en jasmyn. Ek droom van seisoene roosblaarsag – waar sy liefde my immer sag omhels en sy soene my verlei, …  ek droom … Kopiereg Liz Barnard 2016 […]

Winterkind Gebore op ‘n koue Augustus winterdag het die sonnetjie my flouerig van agter die rantjie verwelkom en die westewindjie het koud en skraal oor die werf gewaai met hier en daar ‘n stofwarreltjie en dwarrelwindjie en in die kraal staan herkouende diere styf teenaan mekaar vir liggaamshitte hul warm asems het wit walms opgestyg […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed