Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Seëninge"(Bladsy 58)

op my strand – waar ek altyd gaan stap is daar nou skielik jongens wat speel tantes en omies met kieries verbeel hulleself hul is weer jonk en sterk sit ek op my duin en bekyk nie staar nie – dit is lelik kyk en klik nou en dan soms stap mammies verby en kyk […]

Druppelprismas Roggelweer en blitse het die nag soos dag verlig dreunend my drome ontwrig met venstertik van druppeldans het reën se nagmusiek soos vioolklank oor tjellodreun nag in watersimfonie deur opbou na crescendo verander tot oggend skoongewas sy lig deur druppelprismas in duisende kleure teen mure laat dans en waterspore in poele langs elke pad […]

Jý het verstaan, hier waar ek nou staan traanloos onder nog ‘n supermaan het jý uit die bloute sommernet verstaan; sonder oordeel of waan my angstigheid toegesirkel in jou eie naakte sekelmaan gebroke het ek (of ons) met heelwit vlerke probeer vlug; sentimenteel wou ek minute aftel tussen naelstring en skoenlapper – maar monoklinamies het […]

Naweek: ONTDEKKINGS Dikwels gaan dit in die lewe om die gesigshoek wat iemand inneem as ons wil weet presies wat hy wil sê. Wat hy eintlik meen. Uit ‘n ander standpunt sou iemand anders dieselfde wou meen, maar sou dit in ander woorde gesê het. In ‘n ander beeld sou geklee het. ☆ Die ontdekking […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Theresa het n geregistreerde lid geword

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak