Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Spoke"(Bladsy 3)

Die sjokoladekoek Ouma Betjie stap sleepvoet deur die gang van die ou opstal op pad stoorkamer toe. Agter die deur staan die swaar geelhout wakis waar al haar kosbaarhede nog steeds bewaar word. Sy lig die deksel met ‘n kraak oop en begin soek. Heel onder kry sy haar resepteboek. Agterin, op twee los geel […]

deur
vir Verhale

Om die hoeke van Hillbrow huil die wind ‘n lee wiegie , ‘n weggooi kind ‘n doolhof van duiwels in walms en rook verslaaf aan die ridders wat nag lank bly spook Jou liggaam verpand en jou arms bly leeg net ‘n koorsige nag in ‘n vuil Hillbrow steeg Jou lewe verwoes vir ‘n penning […]

Middernag slaan twaalf slae weerklink deur die misdonker strate net die huil van die wind speel psalms deur blare van ‘n wêreld onsienbaar meer voelbaar as nou en deure ontsluit wat gegrendel moes bly en vrees wandel rond en snuffel in stegies en boomryke lanings soos ‘n rondloperhond wat sy tande ontbloot en jou grommend […]

‘n Geraamte in die kas of ‘n swaar belaaide tas nie almal praat daaroor behalwe wanneer ‘n sielkundige geld vra daarvoor Swart en droef oor die hoogste troef voor jy kan sê “ribbebeen” verdwyn die geraamte agter in ‘n antieke kas Die lewe het net twee kante die waarheid of ‘n leuen dit skitter en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed