Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 3)

Vasgevang in enkelpaar en ingekanker op mekaar omswalk ons helder duisternis om van ons tweestryd te ontvlug want ons lewe as ‘n klug omdat ons tweekop reis. En daarom, juis deur vrees omspan, oorman deur angs, skree ons ons hees teen die middelskorting van jóú siel, mý gees in vrugtelose soek om tog net één […]

My Oë My oë kan baie verhaal na jare se waarneming en toeskouer speel— Ek het so baie onreg aanskou, en self beleef, ontroosbare hartseer aanskou, en self beleef, ook groot vreugde aanskou, en self beleef, soveel skoonheid groot en aanskoulik gesien, tot miniatuur reënbogies weerkaats in doudruppels, asook soveel liefde en genade mildelik ontvang […]

Soggens vroeg is die O.R. Tambo lughawe n miernes van bedrywigheid soos mense wat vlugte haal en van vlugte aankom kom en gaan. In die ontvangslokaal staan n langerige lenige bruin gebrande man met n weerbarstige kuif wat knaend oor sy oë val effens senuweeagtig rond met n groot plakkaat aan n stok met n […]

Fladder, flikker in ‘n klein wit kol ‘n terugflits in my gedagtes terug Jy wat verby my siel saam met gister se heimwee sirkel golwe om my hart kring Met jou sagste sag verswelg jy die binnekant van my inne-kant flits verby op ‘n tere windvlaag jou warm glimlag

sê nou daar was ‘n pragtig’ tuin waar feëtjies en kabouters woon waar almal altyd gelukkig is en Koning Sprokie troon sê nou daar was blomme wat altyd in massas blom en skoenlappers in elke kleur wat sing terwyl hul nader kom sê nou daar was ‘n plek waar ek jou vir myself kon hou […]

YSPALEIS Jy het my gekry op koue ys, My hart brandend vir ‘n liefde wat verlore was… Die Ysprinses – verdwaal in drome van glas Die koue ys om my hart het jou warm sonstrale weggekaats, weg op ‘n afstand wat veilig was. Ys is egter nooit bestand teen hitte en sonskyn nie, En jou […]

Baksjisj Ek staan dankbaar voor my Vader as sy kind en ontvang sy genade daagliks verniet uit Sy vaderhand want Sy seun se lewensbloed was die hemelse kwitansie daarvoor en ek hoef nie daarvoor te bedel en daagliks baksjisj te staan vir Sy genade en my daaglikse brood deur sware arbeid verkry nie, want Hy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed