Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 4)

Trekpad (Slot) Ek sien nog lugspieëlings waaruit bekendes wink en eendag sal ek daardie newels ingaan dink ek terwyl ek in Tyd se wagkamer sit gewis nie my afspraak met geliefdes te mis— Maar eendag sal ek waag en die dorslandverlange oorsteek, die rugsak los, en veerlig vreesloos gange van daardie ontwykende fata morgana instap […]

Wisselkind Op ‘n dag het ek rond gedwaal en geval binne die blaaie van ‘n sprokie-verhaal. ‘n Volmaakte prins het my hart kom steel en saam gevat na die skatkis in sy sprokie-kasteel… Vir lank was die sprokie volmaak; ‘n Super-nova van lig in die duisternis – Tot een dag wat jy verdwyn het en […]

Jong Liefde Hy probeer so hard, stoisyns die hart se pyn verberg want sy eerste liefde is verwerp en gekrenk probeer hy verdriet van sy jong skouers afskud soos ‘n lastige, opdringerige vlieg— Maar die skouers hang ‘n bietjie en die oë bly neergeslaan want selfs kalwerliefde is wreed— Maar kyk op, en kyk rond, […]

Trekpad (4) Ons spore by langvergete waterstane na daglange moë trek sielsvergane is deur tyd se warrelwinde toegewaai— Muise , hase, en ‘n snuffelende jakkals draai haastig in drome tussen grasstoppels rond daar is veespore in die grond maar sy verlate nagtelike gehuil en skaapvangrampe is verstil en uitgewis in jakkalsproefkampe— Die rus ontstig, verjaag […]

Trekpad (3) Waaksaam wees die veld lê oop voor daar is oral jakkalse hoor die koor! Die vure brand rondom die skaaptrop met wagters by, die vosse moet maar noustrop vort die skape herkou rustig, maaggerommel, honde spits ore onrustig— Onder velkaros langs die wa het ons rustig geslaap wyl ma en pa onrustig slaap […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed