Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 7)

Tikkie nogstalgie pak my beet Tik tik blaai, dit kan jy weet Geleer om tien vingers te gebruik Kombinasie oefen kon jy nie ontduik Korreksie ink mag jy nie misbruik Tik tik blaai hoe kan ek ooit vergeet Tik tak tik tak tik tak tik Met jou vingers moet jy mik Tik tak tik tak… […]

wye lens kyk ek oor die see van oos na wes streep wit branders heen en weer in reëlmaat opgewen soos die klanke van ‘n wals – wat ek sien neem visueel op bêre dit vir die oudag van swak sien herhalende beelde van mooi en rein soos die musiek van ‘n refrein – in […]

in houtdorstige spel van stroomsproei wemel die blydskap oor baldadige mosgroei volhardend jubellend kabbellend ‘n drenkeling wat sopnat, bibberend stoei oë gretig gerig op toegewyde roei tog droogtong verbaas, eie siel wat bloei sproeineus nuuskierig beslissend dié stroom laat soms merke wat boei deursigtige watergordyne nooi om alles in die borrellende vreugde te gooi © […]

– vroeg-klein was daar geen pyn kom die polio-virus wat verwring vandag stap hy skeef in diep sand soos ‘n krap met een been te min vrolik klink sy stem soos hy sing my duin dawer van stilte deur die golwe se raas dankbaar hervorm dit die strand in alwoeë ewigheid – ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed