Februarie 2022 – Liefdes projek uitslae en kommentaar
Baie geluk aan hierdie 12 lede! UITSLAE: GOUD 1.(No 23) Anzé Bezuidenhout met Spikkelliefde 2.(No 24) Caren Kearley met Sielsvervoering 3.(No 26) Anzé Bezuidenhout met Vasdans tussen die sterre SILWER 1.(No 18) Amanda De Meillon met Amor Agape 2.(No 1) Zebulon Kochk met Skoonmaker 3.(No 31) Elmarie Nienaber Van Kampen met Stormliefde BRONS 1.(No 8) […]
Vryleer: oop toegang tot inligting.
Vryleer: oop toegang tot inligting. Wat presies behels oop toegang? Oop toegang – OT, dui op vrye toegang tot inligting wat verkry kan word deur die Internet tot nagevorste vakspesifieke artikels, tesisse en ook proefskrifte. Die voordeel van oop toegang is dat die inligting onverwyld beskikbaar is vir gebruik. Nog ʼn groot voordeel is die […]
Legkaart
Wie weet, elke lewe is dalk, in wese, ‘n lewende legkaart. ‘n heilige Meesterstuk voortdurend in wording. Deurdrenk met lewenskrag, propvol belofte, en daagliks aan die groei. Ewigdurend besig om eerlik, soos ‘n spieël van openbaring, die oopvou van ons lewe aan ons te onthul. Nougeset elke sandkorrel te tel. Dit sekuur en akkuraat verreken, […]
In eenvoud skuil opregtheid (Silwer 576 woorde)
Liefde is ‘n kontroversiële saak met baie uiteenlopende verklarings waaroor daar al vir baie jare bespiegel en oor geskryf word. Dat dit ‘n spesiale gevoel is waarvan jy in jou binneste bewus word, is ‘n voldonge feit, maar wat gee aanleiding tot daardie gevoel? Is dit toegeneentheid of bewondering? Dalk ‘n weerspieëling van jouself wat […]
Marionet aan ’n toutjie
(Woordtelling 1017) Dit is hoogs uitsonderlik dat ʼn persoon nie liefde wil hê of nie deur ander aanvaar wil word nie. En om ʼn maat te hê wat ondersteunend, vriendelik en lojaal is en werklik onbaatsugtig omgee, is nie abnormaal nie. Maar, wanneer die euforie van die wittebrood verby is, en die lekker dae in […]
Liefde is..
Gradering: Silwer Woordtelling: 338 Liefde is die onderwerp van liedjies dwarsoor die wêreld. In Afrikaans dink ons aan Ballonne gesing deur Janita Claassen waar liefde ook as ‘n rooi balloon uitgebeeld word. In die kerk sing ons “God is liefde, juig ons harte”. By partytjies is liefde die Loslappie by wie almal kan gaan lê. […]
Dramatiese gebeure
Drama is ‘n lewendige beeld van die menslike natuur, dit word met ‘n passie uitgebeeld. Al van 1668 het drama ontstaan om menslike stories te vertel. Verskillende karakters word gebruik, om situasies voor te stel. Drama kom van die woord ‘dran’ wat in Grieks ‘wat om te doen’ beteken. Gewoonlik word drama in teaters opgevoer, […]
Aanpasbaar?
Silwer, woorde 891) Volgens die wetenskap is die mens biologies ʼn hoogs aanpasbare wese. Maar daar is heelwat meer fasette wat in ag geneem moet word wanneer jy oor aanpasbaarheid begin gesels. Wat vir die een persoon niks meer as ʼn molshoop is nie, is vir die volgende persoon ʼn onoorkomelike berg. En die grootste […]
Holi-fees: Fees van kleure in Indië. (SILVER)
Holi-fees: Fees van kleure in Indië. ʼn Land waar daar ʼn verskeidenheid van feeste plaasvind, is Indië. Een van die wêreld se kleurrykste feesvieringe vind in Indië plaas. Die fees staan bekend as die Holi-fees. Die fees word gevier ter herdenking van ʼn oorwinning van “goed oor sleg”. Tydens die fees word die Hindoe-god geprys […]
Oktoberfees in September
(628 woorde, Silwer) Met ’n allemintige 6.4 miljoen besoekers en 6.7 miljoen liters bier, staan 2013 uit as ’n rekordjaar vir die Oktoberfest wat jaarliks in Munich, Duitsland gehou word. Dit is die grootste volksfees ter wêreld en al is die naam Oktoberfest, word dit eintlik gedurende die laaste twee weke van September gevier en […]