goet
goed, goeters en goedere oor my duin kletter daar goeters soos branders oor rotse kots wit skuim brullend van plesier verdwynende silwer soom op gulsige sand los strate vol wit mure singels vol verwagting wat soos water uit gieter my strand in verwagting bevlek, verberg onder oeroue goedere eensaam op my […]
Vrye vertaling van Giovanni Capurro se: “O sole mio”
hoe pragtig is ‘n sonskyn dag die lug so kalm na die storm, die lug so vars dat dit voel soos ‘n fees hoe pragtig is ‘n sonskyn dag maar ‘n ander son wat veel beter is, weerkaatsing van my son op jou gesig die son, my son, skyn op jou gesig dit […]
moi
opvoeding geletterdheid lewenstandaard lewensverwagting alles relatief tot omgewing waarmee hou ek myself besig waarna streef ek in my lewe beinvloed my kultuur my kan ek daaruit ontsnap wat verwag ek nou telkens die vrae hoe het dit gebeur dat die stert van nasies vandag se leiers geword het sal dit ooit […]
boertjie
op maat van stiegriem geklop van hoewe in stof skeurgeluid van houtblokremme maalgeluide van houtspeke om naaf ritmiese geswaai van houtemmer steungeluide van osse wat trek musiek in boerseun se ore transportwa, ossewa eenspoorploeg baler in hooi damskrop in stof teen wal dit is lewe © Tearlach.
SOROS – ΟΝΟΜΑ ΜΟΝΟ
SOROS – ΟΝΟΜΑ ΜΟΝΟ Gebore met sout in sy are, koper kompas in die regterhand geanker — ’n seerower, wild van gees. Met beide hande die papegaai gebuit, uit ’n Sikladiese klooster se puin. Nou woon onthou op sy skouer. Sofos knik-knik: Σος ειμί, τίμιε, σός Kaarte vou romanties, ontbloot die horison, die skeepswiel buig […]
eietydse hel
op die vlak langs hoë duine verkluim wit huisies in winterkoue en reën ingedagte sit hy voor knetterende kaggel met effense hitte ideale situasie vir terugdink ver onder alkoof van herinneringe sweef daar borrels van hipertensie rond dreigende opbou van drukking oor verdrukking onregverdighede uit duister verlede eentonige herhaling wat dreig om tsunami […]
DIS goud
DIS ek (en jy) jy […]
drielaag
wanneer allesvretergolwe verwoes waai sterker winde met alleseterduine soos omnivore gaan dit tekere in my lewe belemmer al wat verwagting kan wees obstrukteer byna elke denke ondermyn my woorde bedek my gedagtes onder drielaag sandhope waaruit krappe tevoorskyn moet kom om sin te maak van decapoda verdopte bestaan © Tearlach. (Decapoda – tienpotiges) […]
Mure van Sout en Tyd
Mure van Sout en Tyd waar vissershuisies hurk teen sout se koue kus lê skadus lank oor sand wat stilweg lê en rus mure in melk-kalk en room se ligte geur breek die wind se stem voor elke huis se deur golwe verf die rots in skuim se wit tapyt ‘wyl meeue draai waar sonlig, […]