Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 99)

  jy die beloonde jy die uitsonderlike beloonde loof en prys Hom van wie dit kom jou gesonde hoë ouderdom verloëning van elke siekbed   met elke prysie wat jy langs die pad ontvang word jou prys daarbo hoër nie in verdienstelikheid eerder erkentlikheid aan die Prysgewer   ken pryse toe aan almal wat jy […]

    senuagtige grim-trek outomatiese glim-lag aangenaam verras trek senuwee saam verskyn daardie skaam-genotvolle-glimlag is dit erkenning of weersin is dit da ja voux senuweedrade kry nie vals boodskappe nie oubaas brein, solank hy heel is, gee net weer na aanleiding van sy gestoorde data maak hy dan die beste antwoord en stuur dit onversteurd […]

http://herwinning van ons ek het jou vergeet tussen die plastiek van gejaagde dae waar ons woorde soos bottels onherroeplik leeg weggegooi is maar ek het begin om jou te herwin met hande vol stilte en oë wat weer leer kyk sonder oordeel sonder haastigheid ek het ons uit die asblik van versuim gehaal met nuwe […]

    vanoggend is my duin in troebel water versink winde loslappie heen en weer miswolkies skeer oor branders heen argelose seemeeue pluk krappies uit hul sandheuwel huisies vlieg hoog op en los val krap kerplop   so is die beste van my gedagtes vireenselwiggend vanself opgesmuk binne raamwerk van my liggaam se druk sukkel […]

  die wind waai darem nie lente het darem uiteindelik gekom die winter was darem baie erg hierdie jaar die aanhoudende koue was darem te dik vir ‘n daalder so darem ek aan oor my duin ek kyk terug na die kasarm van wit gehuggie-huisies wat teen die duine opgroei elkeen met sy eie inkommer-bewoners […]

    alors parle un langage pur   ons oude taalgebruik verhaal en herhaal pas aan by die gees van elke geslag se wees   vandag is spreektaal opmerklik vol anglikaans taal behoudenheid onbespeurbaar koud   daar is ‘n “slang” in die gras ons trotse taalegte eeu-oue gras is dit “die regte ding om te […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed