Jongste aktiwiteit:

TEEN MURE VAN BETON

TEEN MURE VAN BETON

VERS 1
My kind, teen die mure van beton
bid my knie, stukkend op die grond
die ure van, die donker nag
het ek heeltyd, vir jou gewag

VERS 2
My kind teen die mure van beton
bid my knie, stukkend op die grond
wat het, dan nou oor ons gekom?
wat het, ons dan nou oorgekom?

VERS 3
My kind, teen die mure van beton
bid my knie, stukkend op die grond
geskok en heeltemal verstom?
geskok, die vyand se tyd bom

KOOR:
Bid, is die beste, om tedoen
bid, laat my kind en ek versoen
staan op, more skyn die helder son
staan op, teen die mure van beton
in die kloue, van gestryery
Ma en kind, het weer n kans gekry
my Heiland het ons, kom bevry
My Heiland staan in, vir jou en my

Eleen van Deventer Vorster

Kopieregte voorbehou




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed