Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 63)

In die verte sien ek die sonstrale hul arms om die bergtoppe vou. My hart is leeg,seer van verlange na jou. Hoe kon ek jou so vroeg in die lewe verloor? Vir watter rede sloer my lewe voor? Sonder waarskuwing is jy wreed uit my lewe geruk. Daar was nie kans vir vaarwel of selfs […]

As ek die dag hier weggaan, dan moet jul net verstaan. Moet my asseblief nie haat, uit eie keuse sal ek jul nooit verlaat. Tog sal ek altyd by jul wees, al is dit net in gees. Oor julle,my kinders,sal ek waak, selfs al kan ek nie aan jul raak. Jul hartseer en pyn sal […]

Routyd In die ou dae was daar ‘n vasgestelde routyd ingestel vir ‘n paar maande ongeag hoe opreg die verdriet maar uit ordentlikheid en tradisie was ses maande lank in swart gerou en na drie maande die opsie in ligte pers, maar die mans enduit ‘n swartband om die baadjiemou— Vir ses maande lank is […]

Dit was net so diskant sewe toe Peter die oproep kry, en die ongelukkige nuus in sy harde hart in vat. “Meneer Du Preez daar was ‘n ongeluk, Debra het gesit dat ons haar hare doen vir julle huweliksherdenking vanaand, sy het te lank met die ding op haar kop gesit. E…..e…ek is vreeslik jammer!” […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed