Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 398)

Al verdor diep rivierlope en Moeder oseaan verdamp al sak die son skielik in suide woestyne word woeste oases Al draai sonneblomme na die maan en eendaglelies blom deur die jaar al sing seemeeue luidkeels opera as krieke begin in damme baljaar Al vang visvanger gif skerpioene watervalle druis met sitrussap al kuier die valk […]

In die nanag, vasgevang in wellus se yster greep is kinders wat tussen kombers en matras uitkruip, hulle balhorigheid maak gal en bloed deurmekaar en voorspoed gaan laggend verby op sy eie baan. Terwyl hulle dans in die dubbeltjies wat wild groei, wag daar geduldig op die horison in die skemer, met bossies wat woes […]

As die son wat alles verskroei wyk om sy vure te gaan stook spin daar ‘n spinnekop sy web van ‘n vrees wat my verontrus. Wanneer hy my wese aantas en sy harige pote op my dans bewe alles, van binne en buite, dan roep ek uit na gemoedsrus. In lekker lag winde en lawaai […]

Die ware horison van my in jou lê onderskeidelik soos die son wyd uitgestrek geel in oranje diep rooi in geel gemeng ñ refleksie so waarneembaar in die oog van jou toenemende kontradiksie wat sagkuns hier voor my afspeel soos ligstrale dans in die wind ongesiens net ñ gevoel hier teen my wang my liberaal […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed