Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 66)

Help die mal vrou skryf met haar pantoffels en bont truitjies, ‘n sigaret wat helder brand en ‘n glas wyn in haar gekreukelde hand, Help vanaand die mal vrou skryf met Neil Diamond plate wat in die agtergrond blêr en die drome van ‘n verlore liefde in die wereld so ver, Help die mal vrou […]

deur
vir Gedigte

Gee vir my die sonlig in jou beeld wat blink soos die rug van ‘n brander gee my- en die vrede van jou tempels die fluister van jou stem die mantel van jou soene die goud van jou stiltes; Gee my net een keer die blik van jou oog om die holte in my hart […]

Bleekblou Afrika winter-dae, koue nagte wat skerp sny… deur murg en been, my  laat wakker lê…en bewe, tot net voor die son opkom. Vaal geel grasse, wat saggies roer in die oggend bries. Die flou strale van die vroeë oggendson, wat voel voel vingers uitsteek en roesrooi mopane blare, wat raserig ritsel sonder ophou… die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed