Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Seëninge"(Bladsy 15)

As die son sy voelers uitsteek en die nag se koue met ‘n warm hand wegsteek, vul ‘n warmte my gemoed, my Skepper het my nog ‘n dag behoed. As ek my oë oopmaak en goue strale my sig aanraak, vorm daar ‘n skitter blink traan met die wete, Hy weet van my bestaan. As […]

Lewensvreugde kan gekoppel word aan baie dinge in die lewe – soos daardie eerste aromatiese koppie koffie in die oggend; daardie smelt-op-die-tong sjokolade wat jy op spesiale dae kry; daardie onverwagse drukkie van jou man of kinders wat sê: “Ek’s lief vir jou!”; daardie genotvolle uit-die-maag saamlag oor jou kleinkinders se manewales. Maar vandag wil […]

(Woordtelling 400) Na ʼn jaar van gedwonge inperking en probeer om nie in die openbaar te hoes nie, kyk ek bietjie terug en tel my seëninge. Skoonseun was veronderstel om Januarie 2020 by ʼn lugredery te begin werk, maar omdat die maatskappy onder geldelike stremming was, is alle nuwe aanstellings en opleiding onmiddellik opgeskort. Natuurlik […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed