Jongste aktiwiteit:

serannie

agter my serebrale oë
drywe daar sereen ‘n melodie
serie van musieknote gekas en wyd
serebellum van my bestaansewewig
gesketter van breingolwe wat skal
geskenk van Allerhoogste
gesinchroniseer om te presteer
onverstaanbare chemiese taal
wat innervasie slim vertolk
innige gedagtes veilig stoor
soos polifoniese musiek
van dertiende eeu
bergkettings
van bestaan
om op hoër
vlak te
gaan

©Teárlach
(Geskryf om die HAT te bevorder – ha ha)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed