Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 5)

– winter se skraal waai dit byt al erg soggens vroeg onvoorspelbare miswolke draal die maand het nie meer ‘n “r” so visse begin “bry” nie byt sê wie, se die ou hengelaar hy wat galjoene inryg vetjies uitbraai en maer bly net daar in daai plekkie hennie-se-gat daar bly galjoene byt aan hennie se […]

As die son sak op die horison en die donker die aarde kombers, druk die Meester Skilder Sy kwas in die verf pot. ‘n Goudgeel bal verskyn op die horison, goue spatsels versier die kombers, teen die ligblou hemel ontplof spier wit strepe. Met ‘n vinger vryf Hy oranje-geel op die randjie van die horison. […]

Teer genade hande Bring Liefde in aanraking Breek die uurglas van die verlede ‘n Verlede in die niet vergaan Groot stewige hande Bring Liefde in omarming Hou die uurglas van die toekoms ‘n Toekoms van saamstaan Sagte gerimpelde hande Bring Liefde in berading Dra die uurglas van hoop Hoop van ‘n nuwe bestaan Saamgehoude hande […]

Lewensvreugde kan gekoppel word aan baie dinge in die lewe – soos daardie eerste aromatiese koppie koffie in die oggend; daardie smelt-op-die-tong sjokolade wat jy op spesiale dae kry; daardie onverwagse drukkie van jou man of kinders wat sê: “Ek’s lief vir jou!”; daardie genotvolle uit-die-maag saamlag oor jou kleinkinders se manewales. Maar vandag wil […]

Strooihalm’vingers streel sag oor my hart die sneeuwit’wolke hang laag in die lug teen die huis se muur tik die horlosie se wysers stadig om elke koue uur Die herinneringe van die jare voel soos krummels in my hande vir ‘n oomblik voel ek weer die onthou wat soos stippels skaduwees, die verlange omvou Wolf-pluk […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed