Sandsketse(silwer)
l y n in die sand hy skugter nie; stok in h a n d verweef hy met sy sporadiese omwenteling in duine wat brand, lyne in die s a n doelgerig- teken ek vir jou Van Gogh se helderblou strepies son ©Morné du Preez.
Ek en die internet. (Brons)
Woortelling: 350 woorde “Oupa Gert! Johannes gaan staan groot-oog, uitasem binne die deuropening. “Wat was dit?” Oupa plaas sy koppie hard langs die skootrekenaar neer en vryf vies die groter wordende nat koffiekol op sy hemp. “Kom Oupa!” “Ja, ja. Ek kom Johannes. My bene is nie meer so jonk nie.” Johannes staan nader, neem […]
Anton van Omkyk Boerdery
Dit was in die dae toe dit nog baie goed gegaan het in my besigheid en ook natuurlik toe ek nog met Namibiers besigheid gedoen het, dat Anton my bel. Anton van Omkyk Boerdery….. Vandag wanneer ek ‘n +264 nommer op my selfoon sien antwoord ek hom nie, want ek is al te veel gevang […]
Heilige rot
Ek wil vandag iets snaaks skryf, so wees gewaarsku! Woorde wat jou uit jou maag gaan laat lag, so bȇre vir eers al jou probleme en lees hier. Dis nie altyd maklik om grappies te vertel, sommige mense sien geen humor in niks nie, ander hou hulle weer so preuts is te bang om te […]
Hoop vir vandag
As die son sy voelers uitsteek en die nag se koue met ‘n warm hand wegsteek, vul ‘n warmte my gemoed, my Skepper het my nog ‘n dag behoed. As ek my oë oopmaak en goue strale my sig aanraak, vorm daar ‘n skitter blink traan met die wete, Hy weet van my bestaan. As […]
geveerde woorde Silwer
ek stuur vir jou n briefie op ‘n stukkie engelvlerk geskryf, voor my agterdeur vanmore die veer van ‘n spierwit duif, ek weet dit was ‘n engel want in die spierwit dou – die woorde, ek is lief vir jou ek stuur vir jou ‘n briefie op daardie spierwit veer en hoop dat dit sal […]
Walglikste fees
Is dit verkeerd om honde en katte te slag? Dit klink of sommiges nie so dink nie, dit is hul kultuur soos ons sin is om ander diere te slag. Honde en katte is vir ons troeteldiere, so die idee om hulle te eet is eintlik ondenkbaar, onverstaanbare wrede gedagte. Diere word gesteel, en in […]
Druppelgenies vrou (Brons)
druppelgenies vrou elegant in vloed vloeibaar in veranderlike stort sy deur verlange kommer en drange rein mosverdiend in varingprag en praal ietwat riskant sterk seisonaal geraam in granietrots en epos miskerade van maagddruppels juviaal flambojant in jou arsenaal kroos kroos broos onder wakende oog steeds bewus van missoom en sterke rots © Francois Meyer Mei […]
April 2021 – Oordenkingsprojek – Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan hierdie 12 lede! WENNERS GEDIGTE GOUD: 1STE: No 2 Anzé Bezuidenhout met Asemlose denke 2DE: No 17 Caren Kearly met Wie sal my kan red? 3DE: No 3 Anzé Bezuidenhout met Bepeinsing SILWER: 1STE : No 11 Elmarie Nienaber van Kampen met Die reuk van mis 2DE: No 10 Andries Fourie (Seirdna) […]