Jongste aktiwiteit:

Korrels

Die oppervlak van hierdie uur
het binne haar oopgebars
en alles wat in haar rondgedryf het,
het na buite gespoel
haar lag, haar leed, haar liefde,
sewe trane en ‘n halwe hart
(jy was ook daar)
met koue vingers
het sy die flenters
op ‘n hoop geskraap
een-vir-een die skerwe
deur die sandglas se mond gedruk
om die volgende uur
vol vrede te stop.

© 2019 Caren Kearley
Kopiereg voorbehou




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Dawid Kriel het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Mella het n geregistreerde lid geword