Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 32)

– dikvellig staan die dikkop vlerke oop gestrek in bravade so asof hy die wêreld kan uitdaag alles om sy eiers te beskerm – dom astrant staan boertjie daar moue opgerol en kortbroek styf gespan so asof daar niks is wat hom kan onderkry alles om sy kinders te beskerm – ©Teãrlach

“Sinneloos, magtag, het jy in jou lewe iets meer sinneloos gesien,” en hy slaan die groot vuis op die tafel hier langs my sodat die koffie bo-oor die rand stort. Ek ken Bart Groene seker twintig jaar, nee ses-en-twintig jaar om presies te wees, en nooit het ek hom so ontsteld gesien nie. Hy draai […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed