Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 9)

Dit gaan my verstand te bowe dat daar mense is wat ons taal, Afrikaans tot nadeel kritiseer. Verwysend na die oorweging om die “Afrikaanse Taalmonument” te hernoem. Die museum is dan juis opgebou op die fondasie van Afrikaans en bied van toekatyd insiggewende byeenkomste vir Afrikaanse Taalliefhebbers wat groot belangstelling in ons taal toon. Om […]

– Here laat die oë tog net oopgaan laat U wil geskied ver weg is sy van my staan ek reg langs haar dan is sy hier – maar nee sy droom van verre lande haar liggaam wys hoe sy gaan hier en daar ‘n flikkering wat hoop in my hart fladderend laat sug nog […]

hartklopdissselboom ek wil nie weer in die ryptrap van ‘n winterlandskap jou hartklop verloor, ophou hoor nie néé hierdie keer gaan ek deur jou lente-are bloei, somervrug versoet, já, selfs in herfsblaar, dieprooiwarm koolgloei, en sou … winter bibberspoor ongenooid kom, sál ‘k koesterwarm onder jou vaal basjas wegkruip want só in die ryptrap van […]

Spoor Uitgestrek oor vlakte heen in sand geklee in rooi en roes tussen gemsbokspoor en klipknoets rus geelgras winkend waar wilde perde wei bekendheid uit vervloëndheid s-y-p-e-l langsaam terug op die maat van ‘n stoomtrein stik hy sy spoor in lyn en heg die sye van ‘n hart met elke tjoeke-paf heel. ©marikavanheerden

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed