Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Projekte"(Bladsy 4)

Beste INKers Hierdie maand het ek begin gebruik maak van nuwe sagteware ware spraak na teks oorsit wat in ontwikkeling is. Daar mag dalk klein spelfoute, geen punktuasie en soortgelyke foute in die kommentaar opduik. Ek vra julle geduld met hierdie proses. Soos die ontwikkeling verprefek word sal sulke foute minder en minder wees in […]

toe weet se mollige lyfie teen wonder aan kom druk het genoeglik byna dorstig aan my pen se ink kom sluk ‘n blanko bladsy terg my sonder eers ‘n blot maar die skepper van my versies is letterlik bankrot! krabbelmens sonder krulletjies ‘n woordanalfabeet kan dít wees wat ‘n stil-tevrede digter sou kon heet? ©️Elize […]

in stad bloedvate vloei kombi strome rooi wit en tussen in nou gerandsteen werkers styf ingeblik skree oor en weer staar doodstil na selfoon op die saam ry rit skielik skree remskywe sitvlakke skuif reg koue stadslug spoel oor interne muf haastige donkerbril baas trap die koppelaar sit die besigheid weer in rat

Baie geluk aan hierdie 12 lede! UITSLAE: GOUD 1.(No 23) Anzé Bezuidenhout met Spikkelliefde 2.(No 24) Caren Kearley met Sielsvervoering 3.(No 26) Anzé Bezuidenhout met Vasdans tussen die sterre SILWER 1.(No 18) Amanda De Meillon met Amor Agape 2.(No 1) Zebulon Kochk met Skoonmaker 3.(No 31) Elmarie Nienaber Van Kampen met Stormliefde BRONS 1.(No 8) […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed