Dinge gebeur in drieë … of nie. (Brons)
(Woordtelling: 1052) Ek glo vas dinge (goed of sleg) gebeur altyd in drieë. Dis nie dat ek ‘n bygelowige persoon is nie, geensins nie, maar vandat ek kan onthou is dit asof ek altyd wag vir daardie derde ding om te gebeur, dan weet ek dit is oor en verby vir ‘n lang ruk. Vanoggend […]
‘n Kosbare les
Bertus kon geen uitdaging weerstaan nie, hy was baie impulsief en roekeloos. So het hy gereeld rond gesoek na nuwe dinge om te doen, nooit lank sy werk gehou nie. Baie kere het hy in Joubert Park Hillbrow rondgedwaal, slaapplek en iets te ete gesoek.hy het ‘n klomp vriende daar gehad, wat ook geen werk […]
Help my!
Help my! Lilly staan voor die houthut, kruis haar arms en vryf koulik oor haar bo-arms. Sy voel baie onrustig oor die erge sneeustorm wat aan die broei is. Sy besluit om eerder terug te keer na die houthut waar sy al vir die afgelope vyf jaar woon. Nie eers die hitte van die vuur […]
My liefde, my lewe
My liefde, my lewe Dis die jaar 1989. Ek is alleen tuis. My ouers en broers kuier nog in Carolina, maar ek het vroeër huistoe gekom. My klasse begin reeds weer more. MGuyver is op die kassie en ek is half vererg as iemand aan die voordeur klop. Dis die dae wat ons die deur […]
My lief
My lief Kom saam vanaand as die son gaan lê neem my hand en dans met my in ‘n maanligaand onder sterrelig net ek en jy van mens’ en sorge vry. Elna Kruger 17/2/2021 Kopiereg
Nuwe begin
Landi het slapelose nagte gehad, haar rustige lewe het skielik in ‘n nagmerrie verander. Vir die eerste keer het sy nie geweet watter kant toe nie, moet sy die restaurant verkoop of hou. Sy sal moet ‘n besluit neem, gou ook. Die volgende dag, stop sy by haar ouers se huis haar pa het altyd […]
Bottel in die branders Silwer 1153 woorde
Mara laat sak haar skouers. Die seemeeue kla en kerm en swiep laag oor haar kop heen. Hulle duik weg en gaan aas maar weer by die dokke. Mara se sakke is leeg. Die laaste broodkorsie het sy vir Brakkenjan gegooi. Die roomwit basterbrak volg haar al die hele week. Die son vlek die horison […]
WRAAK MY LIEFDE (SILWER)
Die konsep van liefde word totaal misverstaan. Of laat ek liewer sê: meestal verkeerd geȉnterpreteer deur meeste mense. Dalk is dit net ‘n kwessie van verskillende opinies oor die uitvoer daarvan, maar hoe dit ookal sy, liefde is nie ‘n teorie nie, dis ‘n daad. Hoe baiekeer hoor mens nie Sê dit met liefde in […]
‘n Voorval van liefde
Daar was niks spesiaal aan Attie nie. Hy was nie mooier, slimmer, vinniger of selfs ‘n beter jagter as enige van die ander nie. Hy was maar net Attie wat geëet en geslaap het. Of om nou bietjie onsensitief te wees: Attie het net bestaan. Of Attie nou bestaan het of nie bestaan het nie, […]